Geleentheid Trust word gedryf deur die finansiële bydraes van professionele individue en alumni wat hoërskool studente in die Stellenbosch omgewing borg vir hul skool van keuse.
Om by te dra, voltooi hierdie vorm, en stuur dit asseblief na info@geleentheid.org.za.
• Ongeveer 90% van alle donasies gaan direk vir die kinders se skool uitgawes en ‘n verdere 10% vir hul keuringsproses.
• Die trust het geen salaris uitgawes nie en word deur vrywilligers bestuur.
• Alle bydraes is belasting verhaalbaar.