Skip to content

Doen aansoek

Aansoeke vir leerders wat Graad 8 in 2028 begin maak oop: 12 Januarie 2026 en sluit 27 Februarie 2026.

Wat om te stuur

  1. Voltooi die Geleentheid Trust 2028 beurs aansoekvorm (kliek hier vir aflaai).
  2. ‘n ID foto van die student.
  3. Desember 2025 akademiese verslag (rapport).
  4. Slegs kandidate met ‘n gemiddeld van 70% en hoër, sal in aanmerking kom vir die beurs.
  5. Dien jou aansoek en nodige dokumente in per epos by info@geleentheid.org.za of maak gebruik van die aanlyn opsie hier onder.
  6. Aansoeke sluit Vrydag 27 Februarie 2025 om 17h00.
  7. Kandidate word versoek om beskikbaar te wees vir ‘n aantal werskwinkels deur Geleentheid Trust bepaal.

    Vir meer besonderhede oor die keuringsproses, kliek hier.

Indien jy geen terugvoer teen 13 Maart 2026 het rakende jou aansoek nie, was dit onsuksesvol.
Beurse word jaarliks toegestaan vanaf meer as 50 aansoeke. Baie sterkte!

Laai jou aansoek hier